HESSEQUA NUUS - Op Vrydag, 11 Maart het twee polisiesersante 'n praatjie oor dwelms en boelies by die EK Primêre Skool aangebied.
Hulle het ook 'n donasie van skoolklere en skryfbehoeftes aan die skool oorhandig. Die rolspelers was sersante Kay James van die Mosselbaai-polisie en Jonathan Jansen van die Da Gamaskop-polisie.
By die geleentheid het hulle die borge bedank vir hulle oop harte.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'