HEIDELBERG NUUS - Die flink optrede van ’n lid van die Goukou-plaaswag het daartoe bygedra dat die polisie Vrydag 26 Julie ’n persoon met ’n vermoedelik gesteelde bakkie in sy besit op die N2 net buite Heidelberg vasgetrek het.
Die 48-jarige persoon kom vandag (Maandag 28 Julie), op ’n aanklag van besit van vermoedelike gesteelde goedere in die hof voor.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'