Gallery Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Die Suidoosterfeesspan, in samewerking met die Hessequa Harmoniefeeskomitee het Saterdag 17 September 'n soektog na plaaslike talent geloods.
Die verrigtinge wat in Heidelberg-stadsaal plaasgevind het, is onder leiding van Jana Hattingh, uitvoerende hoof, Robyn September, projekassistent van die fees, asook Niël Rademan, Hessequa Harmoniefeesbestuurder aangebied.
Die wenners in die verskeie kategorieë sal eersdaags aan die Suidoosterfees deelneem.
FOTOGALERY: Plaaslike talent gesoek
Die verrigtinge vorm deel van die aanvang van die Harmoniefees wat vroeër die week afgeskop het en tot Saterdag 24 September duur.
VIDEO: Plaaslike talent ontgin
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'