RIVERSDAL NUUS - ACVV Riversdal is op soek na Charl Joseph (Japan) in verband met sy minderjarige kinders.
Hy is vermoedelik in die Kraaifontein-, Kaapstad-omgewing.
Die ACVV is ook op soek na Wilhelmina Prins (Willa) in verband met haar minderjarige kinders. Sy is vermoedelik in die Riversdal-omgewing.
Enige persoon met inligting oor waar die persone hulle bevind, kontak die ACVV Riversdal by 028 713 1378.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'