HEIDELBERG NUUS - Apostel Gert Pieterse van Reach Out Ministries in Heidelberg het Sondag 10 April vir Chris Lewis as pastoor georden.
Die ordening het in die Duivenhoks-gemeenskapsaal plaasgevind.
Lewis se eggenoot, Ronel is as pastoor georden. Pieterse se vrou, Angeline staan by.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'