Gallery Video
RIVERSDAL NUUSFLITS - Dit is amper weer Paastyd en vanjaar het die parmantige Samaritaan saam met Suid-Kaap Forum na die tehuise in die Hessequa-streek gegaan.
As deel van die koerant se gemeenskapsbetrokkenheid besoek hul ook oor dié tyd die senior burgers om aan elkeen 'n paaseier - en 'n drukkie - te gee.
Die parmantige Samaritaan het natuurlik vir 'n aangename verrassing gesorg, wat menige se dag sommer heelwat opgekikker het...
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'