ALBERTINIA NUUS - Albertinia-versorgingsdienste se oudste inwoner, Aletta Johanna (Lettie) is op Donderdag, 17 Junie in die ouderdom van 102 oorlede.
Sy is op 25 Augustus 1919 gebore en was die oudste van 11 kinders. Sy laat een suster agter.
Sy was ma van sewe, 'n ouma van 17, oumagrootjie van 22 en agtergrootjie van drie.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'