RIVERSDAL NUUS - Morné Steyn wat tans regoor die land in fliekteaters in die nuwe weergawe van die rolprent Fiela se kind te sien is, is ’n trotse oud-Riversdaller.
Hy gesels graag oor sy kinderdae en die inspirasie wat dit steeds vir hom bring.
Tussen teater- en filmwerk doseer Steyn ook teater en dans by die Universiteit van Kaapstad.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'