Gallery
RIVERSDAL NUUSFLITS - Die Vroue Landbouvereniging (VLV) het met September se samekoms meer van verskillende kulture en opvoeding geleer.
Tammy Kleynhans en Theresa Charles het verduidelik hoe hul nie-winsgewende skool, Small Dreams Special Needs Educational Daycare Centre, vir kinders met spesiale behoeftes werk.
Kleynhans het vertel wat die skool se behoeftes is en hoe dit gebeur het dat sy hierdie skool op Riversdal begin het.
Yolanda Prinsloo se besoek aan Argentinië het haar lewe verryk, juis omdat sy van die besonderse land se kultuur kon leer.
Prinsloo deel haar ondervinding en ervaringe met die vroue.
Theresa Charles en Tammy Kleynhans.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'