Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Die tweede Garden Route Skills Summit wat op Donderdag 7 Februarie in Stilbaai aangebied is, het gekyk na die opleidingsgeleenthede in die Tuinroete.
Die doel daarvan was om die opleiding wat sedert die eerste geleentheid plaasgevind het, te beoordeel en die wenners aan te wys wat buitengewoon goed presteer het.
Hul missie is om die Tuinroete in ‘n vaardigheidsmekka (Skills Mecca) te omskep, wat voorsiening maak vir opleiding vir veral jongmense wat hier kom vakansie hou, studeer en dan aanbly.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa, nuus'