Volgens Sandra Lotz van CARS sal slegs persone wat kennis het van die Husky ras oorweeg word vir aanneming.
Sy is gesteriliseer en sal ook ingeënt word en daar is 'n aanneemfooi van toepassing.
* Persone wat belangstel kan vir CARS kontak by 082 962 1831.
Die jong gemmerkatjie (tussen 8 en 9 weke oud) sal vinnig aanpas in enige huisgesin wat bereid is om goed na hom te kyk.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'