STILBAAI NUUS - Drie werkers was Vrydagoggend om 06:30 reeds druk besig om onkruid op Stilbaai pak te gee.
Jacobus Michaels, Cornelius Riddles en Nicolaas Pietersen het al dou voor dag begin werk.
Al drie werk vir die munisipaliteit.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'