HESSEQUA NUUS - Elizabeth Hartnick (60), vrou van Hessequa-munisipaliteit se onderburgemeester, Johannes Hartnick is gisteroggend, 12 Januarie oorlede.
Onderburgemeester Hartnick sê hy en Elizabeth was besig om in die tuin te werk en sy het blakend gesond voorgekom.
Hy het haar ‘n ruk later agter die motor gevind waar sy aan ‘n hartaanval oorlede is.
• Lees meer in dié week se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'