Hy het ons ook meegedeel dat hy dieselfde dag ontslaan sal word, maar met die tyd van telefoniese gesprek het hy net gewag dat daar nog 'n skandering op hom gedoen moet word.
In 'n opvolg telefoonoproep Dinsdagoggend, 14 Julie het sy vrou bevestig dat hy ontslaan is uit die hospitaal en aansterk by die huis.
