HESSEQUA NUUS - Die 2018-konsepwet op die beheer van tabakprodukte en elektroniese sigarette gaan die gebruik hiervan verder aan bande lê.
In die lig van die huidige veldtog om mense te oorreed om die gewoonte te laat staan, het Suid-Kaap Forum gaan kyk wat die nuwe wet onder meer inhou.
Nuwe regulasies vir rook in binnenshuise openbare ruimtes, soos patio’s, stoepe en parkeerruimtes, sal geld, maar ook in jou eie huis van krag wees indien daar ’n onderneming soos ’n kleuterskool bedryf word.
Jy mag ook nie in ’n motor rook waarin kinders of selfs ’n ander passasier reis nie.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'