Gallery
STILBAAI NUUS - Laerskool Bertie Barnard het, sedert 2016, nuwe skooldrag waarmee hulle pronk.
Vanjaar het hulle besluit dit is tyd om hulle sportdrag ook te vernuwe en op te gradeer.
Baie dankie aan die borge wat hulle harte en beursies oopgemaak het om hierdie droom te bewaarheid:
• Samvoint - Alla netball "bibs"; o/11- en o/13 rugbybroeke
• Stilbaai Masshire - o/7 rugbytruie
• Enslin Dentist Inc - o/7 rugbybroeke
• Blinds Factory Stilbaai - o/8 rugbytruie
• SKP Boukontrakteurs - o/8 rugbybroeke
• Agrisell Eiendomverkope - o/9 rugbytruie
• Raubies Elektriese Kontrakteurs - o/9 rugbybroeke
• Glasfit Stilbaai (sowel as Glasfit se Hoofkantoor) - o/11 rugbytruie
• Amana Eiendomme - o/13 rugbytruie
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'