HEIDELBERG NUUS - Julian Buis is onlangs as die waarnemende voorsitter van die plaaslike Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in Heidelberg verkies.
Buis, 'n klerk by die plaaslike landdroskantoor, vervang Heinrich Hartnick, wat tot voorsitter van die Da Gamaskop-streek verkies is.
Inwoners organisasies wat graag met die GPF kontak wil maak, kan vir Buis by 066 233 4418 skakel.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'