Gallery
STILBAAI NUUS - Stilbaai se eerste funduro vir veldmotorfietse het op Saterdag 9 November plaasgevind.
Die sirkelroete van 150 km is deur 85 ryers van so ver as Piketberg en Port Elizabeth voltooi.
Riversdaller Hugo Erasmus was een van die eerste drie ryers wat by die eindpunt aangekom het.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Hugo Erasmus (links) Jason Petersen (middel) en Mike Loughran (regs).
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'