HESSEQUA NUUS - Verskeie munisipale geboue en geriewe in die Hessequa-streek sal vir die tydperk van algehele inperking wat tot minstens 16 April duur, gesluit wees.
Uitvoerende burgemeester Grant Riddles het die maatreël Maandag 23 Maart aangekondig.
Burgersentrums, gemeenskapsale, museums en biblioteke sal toe wees. Sportterrreine, swembaddens, strande en braai- en piekniekplekke by strande en in parke mag ook nie besoek word nie.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'