Breaking News
HEIDELBERG NUUSFLITS - ‘n Groot verskeidenheid produkte, soortgelyk aan dié op die foto’s, is by ‘n onderdele handelaar op die dorp tydens ‘n inbraak gesteel.
Indien iemand u nader om die items te koop, skakel die ondersoekbeampte, a.o. Reon Grundlingh by 073 479 1513 of 028 722 1910.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'