STILBAAI NUUS - Die Stilbaai Militêre Veterane Vereniging het Sondag 13 November kranse gelê ter ere van al die soldate wat in die twee wêreldoorloë - en alle oorloë daarna - gesterf het.
Dié eerbetoning word altyd op die Sondag naaste aan 11 November gedoen.
Twee lede van die Pretoria Highlanders het spesiaal van Pretoria af gekom vir die kranslegging.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'