ALBERTINIA NUUS - Garden Route-distriksmunisipaliteit se burgemeester, Memory Booysen was die eregas en hoofspreker by ‘n High Tea for Business Women wat Donderdag 4 April deur die DA se Vrouenetwerk (DAWN) op Albertinia aangebied is.
Hy het die gevestigde en opkomende sakevroue ingelig oor die ondersteuning en geleenthede wat op alle regeringsvlakke vir hulle bestaan.
Hy het hulle ook aangemoedig om elke geleentheid aan te gryp om hul drome na te jaag.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Sakevroue van Albertinia saam met Garden Route-distriksmunisipaliteit se burgemeester, Memory Booysen.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'