Gallery
MELKHOUTFONTEIN NUUS - 'n Groepie leerders van Melkhoutfontein Primêr was gekies om in 'n opvoering in die Baxter-teater in Kaapstad op te tree.
Die stuk se naam is “As Die See Byt” en is deur Christo Davids van 7de Laan-faam geskryf.
Dit handel oor ‘n groepie vissermanne wat hulle verhaaltjies vertel. Die hele proses is deur Rainbow Exchange, in samewerking met die Universiteit van Kaapstad gedryf.
Fotogalery: Melkhoutfontein tree op in Baxter-teater
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Melkhoutfontein, Hessequa nuus'