MELKHOUTFONTEIN NUUS - Ruby Flores, skoolhoof van Melkhoutfontein Primêr, tree ná 37 jaar in die onderwys af.
Haar laaste skooldag is op Donderdag 15 Desember.
Sy was die laaste 10 jaar skoolhoof by Melkhoutfontein Primêr en die 27 jaar voor dit by Gerrit Du Plessis Sekondêr in Riversdal.
'Ons bring jou die nuutste Melkhoutfontein, Hessequa nuus'