Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Masels is ’n hoogs aansteeklike siekte wat deur inenting voorkom kan word.
Suid-Kaap Forum het ’n meningspeiling oor die wenslikheid van inenting teen masels gedoen na aanleiding van die wêreldwyde maselsepidemie.
Lesers het oorwegend gesê inenting is noodsaaklik, terwyl een leser gesê het ‘inenting is gif’.
Daar is verskillende redes waarom ouers nie hul babas teen masels laat inent nie, maar om dit nie te doen nie, kan tragiese gevolge hê.
Kyk 'n video hieronder en lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'