Gallery
HEIDELBERG NUUS - Elseno Oktober, die man wat gedreig het om homself te hang, is vanoggend net voor 02:00 in sy sinkhuis met die 16 maande oue baba, Ishaan Miggels, gevind.
Die polisie het blykbaar ‘n oproep van iemand ontvang wat vir hulle die leidraad gegee het.
Die baba was ongedeerd, maar is na Riversdal-hospitaal geneem vir waarneming.
Hy is reeds ontslaan.
Foto's: Man wat selfdood wou pleeg gevind
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'