ALBERTINIA NUUS - ’n Man van 31 het Sondag tussen 04:00 en 05:00 in sy huis op Albertinia doodgebrand.
Die brand is vermoedelik deur ’n brandende kers wat omgeval het veroorsaak.
Sy ma sê hulle het ’n gekap gehoor, maar gedink dis huismoles, soos gewoonlik.
Hy laat onder andere ’n vyfjarige dogter agter.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'