Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO'S - 'n Man van Heidelberg het Saterdagaand, 19 November, in 'n brand by 'n huis omgekom.
Die Amsterdam-egpaar het by vriende in Dollar Square gekuier toe die houthok skuins voor 23:00 vlamgevat het.
Peter "Piet" Amsterdam (38) is glo deur vlamme verswelg nadat hy sy vrou, Esmien, deur 'n venster na veiligheid gehelp het.
Die huis het uitgebrand.
VIDEO: Huisbrand in Heidelberg
VIDEO: Man help vrou ontsnap voor hy dood brand
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'