WITSAND NUUS - 'n Ma wat iets spesiaals vir haar seun wou doen, het besluit om vir haar enigste seun ‘n kookboek te skryf.
Belinda Boucher van Witsand het dit op 27 April aan Dylan Bester gegee terwyl hulle op Keurboomstrand, Plettenbergbaai vakansie gehou het.
Belinda het nou 'n liefde vir skryf ontwikkel en is tans besig met haar eerste kinderboek, wat op Stilbaai gebaseer is
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'