Gallery
HESSEQUA NUUS - Diere en hul maniere bly maar 'n fassinerende gesig vir die mensdom, daarom wil Suid-Kaap Forum ons gemeenskap uitnooi om hul interessante dierestories met ons te deel.
Ons eerste bydrae kom van die koerant se korrespondent op Riversdal, die storie van ma-hen wat haar lelike kuiken nie wou hê nie...
Het jy 'n sonderlinge dierestorie? Deel dit gerus met Suid-Kaap Forum. Stuur 'n e-pos aan cjdieloslitdj@gmail.com
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'