Gallery
RIVERSDAL NUUS - Die Wes-Kaap Bloedskenkdienste se tak in George het die Hoërskool Langenhoven Woensdag, 11 Augustus besoek om vir leerders die kans te gee om bloed te skenk.
Vir kinders om te kwalifiseer moet hulle reeds 16 jaar oud wees en ‘n gesonde leefstyl volg.
Volgens die leerders wil hulle graag bloed skenk omdat "hulle mense wil help wat bloed nodig het.''
Fotogalery: Skool ondersteun Wes-Kaap Bloedskenkdienste
Vir die meeste was dit die eerste keer wat hulle bloed skenk.
Foto's: Henry Snyman
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'