Wat die samekoms meer spesiaal gemaak het, was dat Gert en Elsa se seun van Amerika, Carel en sy vroutjie Simoné al die pad na Stilbaai gereis het om hul 9-weke babaseuntjie, Carel-Hendrik te laat inseën.
Daar is gesellig gekuier en het die familie die samekoms terdeë geniet.
Ouma en oupa se hart trek nou natuurlik met 'n punt na Kalifornië waar Carel en Simoné gevestig is.
Die uitgebreide Kruger familie het lekker kuier by Botterkloof die afgelope naweek.\
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai | Hessequa nuus'