HESSEQUA NUUS - Huis Wallace Anderson loot hierdie oorspronklike olieverfskildery van Sleeping Beauty in die agtergrond deur die skilder Voges Meyer uit teen R30 per kaartjie.
Die trekking sal in November tydens die Wallace Anderson-kermis plaasvind.
Die gemeenskap word gevra om hierdie goeie saak te ondersteun.
Kontak hulle by 028 713 3608 vir meer inligting.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'