RIVERSDAL NUUS - Twee kleuterskooltjies in Riversdal, Lekker Laggies en Smart Kids se kleuters het pragtige, selfgemaakte teddiebeertjies van 'n anonieme skenker ontvang.
Adjudant-offisier Hans Busch, sersante Phillip Thiart en Christiaan Jansen van Riversdal-polisie het die beertjies gaan oorhandig.
Inwoners wat skenkings wil maak, kan Jansen kontak (073 292 9338).
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'