ALBERTINIA NUUS - Koos Klaassen van Albertinia Posduifklub wat aan die Eden Posduif-federasie se wedvlugte deelneem, se duiwe in die jaaroud-afdeling het die afgelope naweek 1ste, 2de, 4de en 5de ingeklok.
Die duiwe was Saterdag, 31 Julie op Hopetown vrygelaat.
Meer uitslae in hierdie week se Suid-Kaap Forum of besoek ons webtuiste by www.suidkaapforum.com.
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'