Gallery Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Kindersorg SA se tak op Riversdal doen moeite om kinders se lot te verlig en tans is daar 83 kinders in 50 pleegsorghuise.
'n Spesifieke proses word gevolg, maar die hoofdoel is om kinders in hul gesinne te hou of uiteindelik te herenig.
Buiten om te verseker dat kinders versorg is, verskaf hulle ook weeksdae ’n voedsame, warm maaltyd aan ouers en ander volwassenes wat finansieel sukkel.
Fotogalery: Kindersorg Riversdal sorg
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'