Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Dit is kinderbeskermingsweek, en Heidelberg-polisie, in samewerking met hul jeugafdeling en die plaaslike gemeenskapspolisieforum het daarvan gebruik gemaak om weereens te beklemtoon dat ouers, maar ook die gemeenskap hul kinders moet beskerm teen die gevare daarbuite.
Die GPF het Kairos Senior Sekondêre skool besoek, maar was ook in die woonbuurte om die boodskap wyer uit te bring.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'