STILBAAI NUUS - Net soos ander sektore van die samelewing, moes kerke ook groot aanpassings as gevolg van die koronavirus pandemie maak.
Ds Vian Louw van die Stilbaai NG-Kerk reken dit het gemeentes ‘n uitstekende geleentheid om die Woord uit te leef, gebied.
Een voorbeeld daarvan is vir hom die samewerking tussen Hessequa se verskillende denominasies, wat beter is as ooit tevore.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'