STILBAAI NUUS - Die volgende ronde in die kap-geveg teen Stilbaai se indringerplante sal op Saterdag 8 Februarie plaasvind.
Dit sal om 08:00 oorkant die gholfbaan se hek op die grondpad wat erf 657 deurkruis, begin.
Dr. Deon Begemann van Stilbaai Bewaringstrust maan deelnemers om hul eie water, handskoene en oorpluisies saam te bring.
Lees vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'