STILBAAI NUUS - Die volgende kapsessie teen indringerplante sal op Saterdag 11 Januarie om 10:00 op erf 657 net verby die Stilbaai-gholfbaan se hek plaasvind.
Volgens dr. Deon Begemann van Stilbaai Bewaringstrust duur die kap nooit langer as twee ure nie.
Begemann wys daarop dat die gebied waar nou begin word, minder dig begroei is, wat die taak sal vergemaklik.
Lees vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'