Gallery Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Twee besondere vrou in die gemeenskap het ‘n baie spesiale boodskap aan vrouelidmate van die Lede in Christus-kerk op Vrouedag gebring.
Emor Nel en Marlene Potgieter het die vroue herinner daaraan dat hulle spesiaal is en nie minderwaardig hoef te voel nie.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Kyk 'n video hieronder:
Vroue by 'n vrouedagviering by die Lede van Christus-kerk.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'