MELKHOUTFONTEIN NUUS - Twee groepe jongmense is oor twee dae as gevolg van die Covid-19-regulasies in die St Andrews Kerk in Melkhoutfontein bevestig.
Gabriel Jacobs en Eldene Pieterse was onder die jongmense wat Saterdag, 21 Augustus deur vader Keith Muller bevestig is.
Die tweede groep is Sondag bevestig en die gemeente verwelkom hulle in hul midde.
'Ons bring jou die nuutste Melkhoutfontein, Hessequa nuus'