RIVERSDAL NUUS - Hierdie sleutelhouer met sleutels is by Suid-Kaap Forum se kantoor ingegee.
Dit is Donderdag 10 Januarie in Pauwstraat tussen huisnommers 16 en 18 opgetel.
Indien dit jou sleutels is kan jy dit by ons kantoor kom afhaal.
Skakel ons by 028 713 2468.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'