Gallery
STILBAAI NUUSFLITS - 'n Aangename verrassing wag op toeriste wanneer hul die kusdorp besoek.
Die toerismekiosk langs die R305 net voor die brug op die dorp, is besig om 'n gedaanteverwisseling te ondergaan.
Die bestuur het die hulp van die kunstenaar, Laetitia Loots, ingeroep wat haar verfkwaste ingespan het om tipiese kenmerke van die dorp op die mure uit te beeld.
'n Besoek aan die toerismekantoor is een van die eerste dinge wat meeste besoekers doen om inligting oor die dorp te verkry.
Lees meer in Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'