HESSEQUA NUUS - Heelwat besighede wat nie tydens grendeltyd kon handel dryf nie, sukkel om die maandelikse huur vir hul persele betaal te kry.
Terwyl sommige mense reken huur moet kwytgeskeld word, is ander van mening slegs korting moet toegestaan word.
Suid-Kaap Forum het gaan uitvind wat die regte toedrag van sake is.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'