RIVERSDAL NUUS - Vyf honde in Riversdal-skut soek dringend nuwe eienaars (sien foto's).
Vier van die honde is reuns, waarvan drie gekastreer is.
Indien jy in enige van hierdie honde belangstel of vir enige navrae, kan die skut gekontak word by 028 713 7817, of andersins Shanine O'Connell van CARS by 071 326 1670.
Gekastreer.
Moet gesteriliseer word. Teef
Gekastreer.
Gekastreer.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'