ALBERTINIA NUUS - Hierdie Jack Russel-kruising, asook die border collie-kruising is geskut.
Indien hulle nie opgeëis word nie, sal hulle uitgesit word.
Navrae: 028 713 8000/7817.
Hierdie Jack Russel-kruising soek sy huis.
Juan-Pierre is al vanaf Maart 2021 in Lentelus Kennels, Albertinia. Indien hy nie opgeëis word nie, sal hy vir aanneming beskikbaar wees. Kontak vir Anna Carr (079 518 1312).
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'