Video
ALBERTINIA NUUS EN VIDEO - Hoërskool Albertinia se matriek-slaagsyfer vir 2021 is 97.5% teenoor die vorige jaar se 95%.
Slegs een leerder het dit nie gemaak nie.
Die skoolhoof, Dennis Karelse het die leerders voorspoed en sterkte met die nuwe uitdaging in hul lewens toegewens.
VIDEO: Hoërskool Albertinia matrieks 2021
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'