ALBERTINIA NUUS - Twee inwoners van Albertinia Versorgingsdienste vier mylpaal-verjaarsdae in Augustus.
Dorothy Johnson het op Saterdag, 22 Augustus 95 geword, terwyl Lettie Weltz vandag, 25 Augustus, ‘n volle 101 jaar oud is.
Elkeen glo hulle het ‘n geheim vir dié hoë ouderdom.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'