Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Die hittegolf van die afgelope naweek (22 en 23 Januarie) het sommer baie inwoners van die Hessequa-streek wat in die binneland woon, na die omliggende kusdorpies laat vlug.
Heinrich Fortuin, Albertinia-korrespondent van Suid-Kaap Forum het met Teswill Absalom gesels wat na Gouritsmond gegaan het vir 'n bietjie lafenis.
Video: Hittegolf tref ook Hessequa
'Ons bring jou die nuutste Gouritsmond, Hessequa nuus'